YouVersion Logo
Search Icon

2 KONINGS 7:1

2 KONINGS 7:1 NLV

Elisa het geantwoord: “Luister na hierdie boodskap van die HERE! Dis wat die HERE sê: ‘Môre, teen hierdie tyd, sal vyf kilogram meel of dubbel soveel gars net elf gram silwer hier in die poort van Samaria kos.’”