YouVersion Logo
Search Icon

2 KONINGS 23:25

2 KONINGS 23:25 NLV

Voor hom was daar nie ’n koning soos hy wat hom tot die HERE bekeer het nie. Dit het hy gedoen met sy hele hart en siel en met al sy kragte volgens al die gebooie van Moses. Ná hom was daar ook nie weer ’n koning soos hy nie.