YouVersion Logo
Search Icon

2 KONINGS 22:19

2 KONINGS 22:19 NLV

Jy was berouvol en het jouself voor die HERE verneder toe jy hoor wat Ek gesê het oor hierdie plek en sy inwoners, naamlik dat die land ontvolk en vervloek sal word. Jy het jou klere geskeur en voor My gehuil as teken van berou. Ek het jou inderdaad gehoor, sê die HERE.