1
NUMERI 6:24-26
Afrikaans 1983
“Die Here sal julle seën en julle beskerm; die Here sal tot julle redding verskyn en julle genadig wees; die Here sal julle gebede verhoor en aan julle vrede gee!
Compare
Explore NUMERI 6:24-26
2
NUMERI 6:27
“So moet die priesters my Naam oor die Israeliete uitroep, en Ek sal hulle seën.”
Explore NUMERI 6:27
3
NUMERI 6:23
“Sê vir Aäron en sy seuns: So moet julle sê wanneer julle die Israeliete seën
Explore NUMERI 6:23
Home
Bible
Plans
Videos