1
DEUTERONOMIUM 7:9
Afrikaans 1983
“Weet dan nou: die Here jou God, Hy is God. Hy is die betroubare God wat sy verbond in stand hou en sy troue liefde betoon tot aan die duisendste geslag van hulle wat Hom liefhet en sy gebooie gehoorsaam
Compare
Explore DEUTERONOMIUM 7:9
2
DEUTERONOMIUM 7:6
Jy is 'n volk wat vir die Here jou God afgesonder is. Vir jou het die Here jou God gekies om uit al die volke op die aarde sy eiendomsvolk te wees.
Explore DEUTERONOMIUM 7:6
3
DEUTERONOMIUM 7:8
Omdat die Here jou liefhet en Hy sy belofte nakom wat Hy met 'n eed bekragtig het aan jou voorvaders, het Hy jou deur sy groot krag laat wegtrek en jou bevry uit die plek van slawerny, uit die mag van die farao, die koning van Egipte.
Explore DEUTERONOMIUM 7:8
4
DEUTERONOMIUM 7:7
“Die Here het jou nie liefgekry en gekies omdat jy groter was as die ander volke nie, jy was die kleinste van almal.
Explore DEUTERONOMIUM 7:7
5
DEUTERONOMIUM 7:14
Dit sal met jou beter gaan as met al die volke. Nie een van jou mense of jou vee sal onvrugbaar wees nie.
Explore DEUTERONOMIUM 7:14
Home
Bible
Plans
Videos