1
2 KONINGS 2:9
Afrikaans 1983
Net toe hulle deur is, sê Elia vir Elisa: “Wat wil jy hê moet ek vir jou doen voordat ek van jou af weggevat word?” Elisa het geantwoord: “Mag daar tog 'n dubbele deel van u gees op my kom!”
Compare
Explore 2 KONINGS 2:9
2
2 KONINGS 2:11
Terwyl hulle gesels-gesels verder gegaan het, was daar skielik 'n wa van vuur met perde van vuur wat hulle twee van mekaar geskei het, en Elia is in 'n stormwind op, die hemel in.
Explore 2 KONINGS 2:11
3
2 KONINGS 2:10
Toe sê Elia: “Dis 'n moeilike ding wat jy vra. As jy my sien wanneer ek van jou af weggevat word, mag dit dan met jou gebeur; maar as jy my nie sien nie, sal dit nie gebeur nie.”
Explore 2 KONINGS 2:10
4
2 KONINGS 2:14
Hy het met hierdie mantel wat van Elia afgeval het, op die water geslaan en gesê: “Waar is die Here die God van Elia? Waar is Hy?” Toe Elisa die water slaan, het dit na links en na regs verdeel sodat hy kon deurgaan.
Explore 2 KONINGS 2:14
5
2 KONINGS 2:12
Toe Elisa dit sien, het hy uitgeroep: “My vader, my vader, u was vir Israel die strydwa met sy ruiters!” Toe Elisa nie meer vir Elia kon sien nie, het hy sy eie klere gevat en in twee stukke geskeur.
Explore 2 KONINGS 2:12
6
2 KONINGS 2:8
Elia het sy mantel gevat, dit opgerol en die water daarmee geslaan. Die water het na links en na regs verdeel, sodat hulle twee op droë grond daar deur is.
Explore 2 KONINGS 2:8
7
2 KONINGS 2:1
Die tyd het gekom dat die Here vir Elia in 'n stormwind in die hemel sou opneem. Elia en Elisa het uit Gilgal vertrek
Explore 2 KONINGS 2:1
Home
Bible
Plans
Videos