1
Spreuke 7:2-3
Die Boodskap
Laat my voorskrifte vir jou so kosbaar soos die lewe self wees. Bind dit soos ’n stukkie lint aan jou vinger. Graveer dit so diep in jou hart dat jy dit nooit vergeet nie.
Compare
Explore Spreuke 7:2-3
2
Spreuke 7:1
Jong vriend, onthou wat ek jou oor die lewe geleer het. Bêre my voorskrifte in jou gemoed. Leef daarvolgens en jy sal gelukkig wees.
Explore Spreuke 7:1
3
Spreuke 7:5
Dan sal dit jou teen die los vrou beskerm, teen die soet, verleidelike woorde van ’n vreemde vrou.
Explore Spreuke 7:5
Home
Bible
Plans
Videos