1
Job 17:9
Die Boodskap
Daar is mense wat reg leef. Hulle bly op die koers wat hulle gekies het. Hulle word net meer en meer oortuig daarvan dat hulle moet aanhou om ordentlik te leef.”
Compare
Explore Job 17:9
2
Job 17:3
“Here, wil U my nie maar verdedig nie? Daar is niemand anders wat vir my wil instaan nie.
Explore Job 17:3
3
Job 17:1
Job het gesê: “Ek is moedeloos, my lewe is verby. Die dood wag vir my.
Explore Job 17:1
4
Job 17:11-12
My lewe is verby. Ek het geen planne of drome meer vir die toekoms nie. My vriende maak of die nag dag is. En wanneer dit donker is, maak hulle of die lig naby is. Hulle verdraai die waarheid.
Explore Job 17:11-12
Home
Bible
Plans
Videos