1
Jeremia 39:17-18
Die Boodskap
Maar jy kan gerus wees, Ek sal jou red uit die hande van die mense vir wie jy so bang is. Omdat jy My vertrou het, sal Ek jou lewe spaar. Jy sal nie in ’n geveg doodgaan nie. Ek sal sorg dat jy veilig is.” Dit is wat die Here sê sal gebeur.
Compare
Explore Jeremia 39:17-18
Home
Bible
Plans
Videos