1
Jeremia 30:17
Die Boodskap
Die Here sê: “Ek sal sorg dat dit weer met julle goed sal gaan. Ek sal julle wonde gesond maak. Op die oomblik praat hulle van julle as ‘mense wat verstoot is; Jerusalem vir wie niemand meer omgee nie’.
Compare
Explore Jeremia 30:17
2
Jeremia 30:19
Hulle sal weer vrolik wees en liedere sing omdat hulle dankbaar is. Ek sal sorg dat my mense se getalle groei. Hulle sal ’n groot volk wees wat deur ander gerespekteer word.
Explore Jeremia 30:19
3
Jeremia 30:22
“Julle sal my eie mense wees, my volk, en Ek sal julle God wees.”
Explore Jeremia 30:22
Home
Bible
Plans
Videos