1
2 Konings 20:5
Die Boodskap
“Gaan terug na Hiskia, my volk se leier, en sê vir hom: ‘Die Here, die God van Dawid, sê Hy het na jou gebed geluister en gesien hoe jy gehuil het. Hy sê: Ek het besluit om jou gesond te maak. Oormôre sal jy reeds weer tempel toe kan gaan.
Compare
Explore 2 Konings 20:5
2
2 Konings 20:3
“Here, onthou tog dat ek altyd probeer doen het wat U wou hê.” Daarna het hy in trane uitgebars.
Explore 2 Konings 20:3
3
2 Konings 20:1
In dié tyd het Hiskia baie ernstig siek geword. Die profeet Jesaja het hom gaan besoek en vir hom gesê: “Ek het vir jou ’n boodskap van die Here af. Hy sê jy moet jou sake in orde kry, want jy gaan nie weer gesond word nie.”
Explore 2 Konings 20:1
4
2 Konings 20:6
Ek sal jou nog vyftien jaar laat lewe en vir jou én vir Jerusalem beskerm teen die mag van die Assiriese koning. Ek doen dit om my eer te beskerm en ter wille van Dawid, wat vir My iemand baie spesiaal is.’”
Explore 2 Konings 20:6
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos