1
PSALMS 88:1
Afrikaans 1933/1953
'N LIED. 'n Psalm van die kinders van Korag. Vir die musiekleier; op die wysie van: „Máhalat leannot.” 'n Onderwysing van Heman, die Esrahiet.
Compare
Explore PSALMS 88:1
2
PSALMS 88:2
HERE, God van my heil, bedags roep ek, in die nag is dit voor U.
Explore PSALMS 88:2
3
PSALMS 88:13
Kan u wondermag in die duisternis bekend word en u geregtigheid in die land van vergetelheid?
Explore PSALMS 88:13
Home
Bible
Plans
Videos