1
PSALMS 130:5
Afrikaans 1933/1953
Ek wag op die HERE; my siel wag, en ek hoop op sy woord.
Compare
Explore PSALMS 130:5
2
PSALMS 130:4
Maar by U is vergewing, dat U gevrees mag word.
Explore PSALMS 130:4
3
PSALMS 130:6
My siel wag op die Here meer as wagters op die môre, wagters op die môre.
Explore PSALMS 130:6
4
PSALMS 130:2
Here, hoor na my stem; laat u ore luister na die stem van my smekinge.
Explore PSALMS 130:2
5
PSALMS 130:1
'N BEDEVAARTSLIED. Uit die dieptes roep ek U aan, o HERE!
Explore PSALMS 130:1
Home
Bible
Plans
Videos