1
JEREMIA 10:23
Afrikaans 1933/1953
Ek weet, o HERE, dat aan die mens sy weg nie toebehoort nie; nie aan 'n man om te loop en sy voetstappe te rig nie.
Compare
Explore JEREMIA 10:23
2
JEREMIA 10:6
Geeneen is soos U nie, o HERE! U is groot, en u Naam is groot in krag.
Explore JEREMIA 10:6
3
JEREMIA 10:10
Maar die HERE is waarlik God, Hy is die lewende God en 'n ewige Koning; vir sy toorn beef die aarde, en die nasies kan sy grimmigheid nie verdra nie
Explore JEREMIA 10:10
4
JEREMIA 10:24
Tugtig my, HERE, maar met mate; nie in u toorn, dat U my nie te klein maak nie.
Explore JEREMIA 10:24
Home
Bible
Plans
Videos