1
GALÁSIËRS 3:13
Afrikaans 1933/1953
Christus het ons losgekoop van die vloek van die wet deur vir ons 'n vloek te word — want daar is geskrywe: Vervloek is elkeen wat aan 'n hout hang
Compare
Explore GALÁSIËRS 3:13
2
GALÁSIËRS 3:28
Daar is nie meer Jood of Griek nie, daar is nie meer slaaf of vryman nie, daar is nie meer man en vrou nie; want julle is almal een in Christus Jesus.
Explore GALÁSIËRS 3:28
3
GALÁSIËRS 3:29
En as julle aan Christus behoort, dan is julle die nageslag van Abraham en volgens die belofte erfgename.
Explore GALÁSIËRS 3:29
4
GALÁSIËRS 3:14
sodat die seën van Abraham na die heidene kan kom in Christus Jesus, en dat ons die belofte van die Gees deur die geloof kan ontvang.
Explore GALÁSIËRS 3:14
5
GALÁSIËRS 3:11
En dat niemand deur die wet by God geregverdig word nie, is duidelik; want die regverdige sal uit die geloof lewe.
Explore GALÁSIËRS 3:11
Home
Bible
Plans
Videos