1
KOLOSSENSE 3:13
Afrikaans 1933/1953
Verdra mekaar en vergewe mekaar as die een teen die ander 'n klag het; soos Christus julle vergeef het, so moet julle ook doen.
Compare
Explore KOLOSSENSE 3:13
2
KOLOSSENSE 3:2
Bedink die dinge wat daarbo is, nie wat op die aarde is nie.
Explore KOLOSSENSE 3:2
3
KOLOSSENSE 3:23
En wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie
Explore KOLOSSENSE 3:23
4
KOLOSSENSE 3:12
Beklee julle dan, as uitverkorenes van God, heiliges en geliefdes, met innerlike ontferming, goedertierenheid, nederigheid, sagmoedigheid, lankmoedigheid.
Explore KOLOSSENSE 3:12
5
KOLOSSENSE 3:16-17
Laat die woord van Christus ryklik in julle woon in alle wysheid. Leer en vermaan mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere, en sing in julle hart met dankbaarheid tot eer van die Here. En wat julle ook al doen in woord of in daad, doen alles in die Naam van die Here Jesus en dank God die Vader deur Hom.
Explore KOLOSSENSE 3:16-17
6
KOLOSSENSE 3:14
En beklee julle bo dit alles met die liefde wat die band van die volmaaktheid is.
Explore KOLOSSENSE 3:14
7
KOLOSSENSE 3:1
AS julle dan saam met Christus opgewek is, soek die dinge daarbo waar Christus is en aan die regterhand van God sit.
Explore KOLOSSENSE 3:1
8
KOLOSSENSE 3:15
En laat die vrede van God, waartoe julle ook in een liggaam geroep is, in julle harte heers, en wees dankbaar.
Explore KOLOSSENSE 3:15
9
KOLOSSENSE 3:5
Maak dood dan julle lede wat op die aarde is, naamlik hoerery, onreinheid, hartstog, slegte begeertes en gierigheid, wat afgodediens is
Explore KOLOSSENSE 3:5
10
KOLOSSENSE 3:3
Want julle het gesterwe, en julle lewe is saam met Christus verborge in God.
Explore KOLOSSENSE 3:3
11
KOLOSSENSE 3:8
Maar nou moet julle ook dit alles aflê, naamlik toorn, woede, boosheid, laster, skandelike taal uit julle mond.
Explore KOLOSSENSE 3:8
12
KOLOSSENSE 3:9-10
Lieg nie vir mekaar nie, omdat julle die oue mens met sy werke afgelê het en julle jul met die nuwe mens beklee het wat vernuwe word tot kennis na die beeld van sy Skepper
Explore KOLOSSENSE 3:9-10
13
KOLOSSENSE 3:19
Manne, julle moet jul vroue liefhê en nie teen hulle verbitter word nie.
Explore KOLOSSENSE 3:19
14
KOLOSSENSE 3:20
Kinders, julle moet jul ouers in alles gehoorsaam wees, want dit is die Here welbehaaglik.
Explore KOLOSSENSE 3:20
15
KOLOSSENSE 3:18
VROUE, wees julle mans onderdanig soos dit betaamlik is in die Here.
Explore KOLOSSENSE 3:18
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos