1
Psalms Psalm 2:8
Contemporary Afrikaans Bible 2023
Vra van My, en Ek sal jou die nasies gee as jou erfdeel en die eindes van die aarde as jou besitting.
Compare
Explore Psalms Psalm 2:8
2
Psalms Psalm 2:12
Kus die Seun, dat Hy nie toornig word en julle op die pad vergaan as sy toorn net 'n bietjie ontvlam nie. Geseënd is almal wat op Hom vertrou.
Explore Psalms Psalm 2:12
3
Psalms Psalm 2:2-3
Die konings van die aarde het hulle reggemaak, en die owerstes hou saam raad teen die HERE en teen sy gesalfde en sê: Laat ons hulle bande uitmekaar breek en hulle toue van ons weggooi.
Explore Psalms Psalm 2:2-3
4
Psalms Psalm 2:10-11
Wees dan nou wys, o konings, word onderrig, o regters van die aarde. Dien die HERE met vrees, en wees bly met bewing.
Explore Psalms Psalm 2:10-11
Home
Bible
Plans
Videos