1
Eksodus Eksodus 14:14
Contemporary Afrikaans Bible 2023
Die HERE sal vir julle veg, en julle moet swyg.
Compare
Explore Eksodus Eksodus 14:14
2
Eksodus Eksodus 14:13
Toe sê Moses vir die volk: Wees nie bevrees nie, staan stil en aanskou die verlossing van die HERE wat Hy julle vandag sal wys; want die Egiptenaars wat julle vandag gesien het, julle sal hulle vir ewig nie meer sien nie.
Explore Eksodus Eksodus 14:13
3
Eksodus Eksodus 14:16
Maar jy, hef jou staf op en steek jou hand uit oor die see en kloof dit, en die kinders van Israel sal op droë grond deur die see gaan.
Explore Eksodus Eksodus 14:16
4
Eksodus Eksodus 14:31
En Israel het daardie groot werk gesien wat die HERE aan die Egiptenaars gedoen het, en die volk het die HERE gevrees en die HERE en sy kneg Moses geglo.
Explore Eksodus Eksodus 14:31
Home
Bible
Plans
Videos