1
Deuteronomium Deuteronomium 7:9
Contemporary Afrikaans Bible 2023
Weet dan dat die HERE jou God God is, die getroue God, wat die verbond en die goedertierenheid hou vir die wat Hom liefhet en sy gebooie onderhou, duisend geslagte lank
Compare
Explore Deuteronomium Deuteronomium 7:9
2
Deuteronomium Deuteronomium 7:6
Want jy is 'n heilig volk aan die HERE jou God; jou het die HERE jou God uitverkies om vir Hom 'n besondere volk te wees, bo al die volke wat op die aarde is.
Explore Deuteronomium Deuteronomium 7:6
3
Deuteronomium Deuteronomium 7:8
Maar omdat die HERE julle liefgehad het en omdat Hy die eed sou hou wat Hy aan julle vaders gesweer het, het die HERE julle met 'n sterke hand uitgelei en julle verlos uit die slawehuis, uit die hand van Farao, die koning van Egipte.
Explore Deuteronomium Deuteronomium 7:8
4
Deuteronomium Deuteronomium 7:7
Die HERE het julle nie liefgehad en julle nie uitgekies nie, omdat julle meer was as al die volke; want julle was die geringste van alle mense.
Explore Deuteronomium Deuteronomium 7:7
5
Deuteronomium Deuteronomium 7:14
Jy sal geseënd wees bo al die volke: daar mag geen man of vrou onvrugbaar wees onder jou of onder jou vee nie.
Explore Deuteronomium Deuteronomium 7:14
Home
Bible
Plans
Videos