1
Psalms 35:1
Die Bybel 2020-vertaling
Van Dawid. Voer 'n regstryd, HERE, teen dié wat my aankla, veg teen dié wat met my veg.
Compare
Explore Psalms 35:1
2
Psalms 35:27
Mag dié wat graag wil hê dat reg aan my geskied, juig en bly wees en mag hulle aanhoudend sê: “Groot is die HERE, wat vrede vir sy dienskneg begeer!”
Explore Psalms 35:27
3
Psalms 35:28
My tong sal dan mymerend bly prewel oor u geregtigheid, die hele dag lank oor die lof wat U toekom.
Explore Psalms 35:28
4
Psalms 35:10
My hele wese sal sê: “HERE, wie is soos U, wat die magtelose red van dié wat sterker as hy is, ja, die magtelose en behoeftige van dié wat hom beroof?”
Explore Psalms 35:10
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos