1
Psalms 146:5
Die Bybel 2020-vertaling
Gelukkig is die mens wat die God van Jakob as sy hulp het, wie se hoop gevestig is op die HERE, sy God
Compare
Explore Psalms 146:5
2
Psalms 146:3
Moenie op vooraanstaandes vertrou nie, op 'n mens, by wie daar geen verlossing is nie.
Explore Psalms 146:3
3
Psalms 146:7-8
wat die reg van verdruktes handhaaf, aan hongeres brood gee. Die HERE laat gevangenes vry; die HERE maak blindes se oë oop; die HERE rig dié op wat terneergedruk is. Die HERE het regverdiges lief
Explore Psalms 146:7-8
4
Psalms 146:6
Hy wat hemel en aarde gemaak het, die see, en alles wat daarin is, Hy wat trou bly tot in ewigheid
Explore Psalms 146:6
5
Psalms 146:9
die HERE beskerm •vreemdelinge; vaderloses en weduwees help Hy op, maar die pad van goddeloses maak Hy krom.
Explore Psalms 146:9
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos