1
Psalms 144:1
Die Bybel 2020-vertaling
Van Dawid. Die HERE, my rots, moet geprys word, Hy maak my hande bedrewe vir die geveg, my vingers vir die oorlog.
Compare
Explore Psalms 144:1
2
Psalms 144:15
Gelukkig is die volk met wie dit so gaan; gelukkig is die volk wie se God die HERE is!
Explore Psalms 144:15
3
Psalms 144:2
Hy is my vertroueling, my bergskuiling, my beskutting, my bevryder, my skild, en by Hom skuil ek, Hy wat my volk aan my onderwerp.
Explore Psalms 144:2
4
Psalms 144:3
HERE, wat is 'n mens dat U hom versorg, 'n sterfling dat U hom in ag neem?
Explore Psalms 144:3
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos