1
Psalms 122:6-8
Die Bybel 2020-vertaling
Bid vir die vrede van Jerusalem: “Mag dié wat jou liefhet, rustig leef; mag daar vrede wees by jou verdedigingswal, rustigheid in jou vestings. ” Ter wille van my •broers en vriende sê ek graag: “Mag daar vrede in jou wees!”
Compare
Explore Psalms 122:6-8
Home
Bible
Plans
Videos