1
Lukas 15:20
Die Bybel 2020-vertaling
Hy het toe opgestaan en na sy vader gegaan. Hy was nog ver weg, toe het sy vader hom al gesien. Hy het hom innig jammer gekry, na hom gehardloop, hom omhels en hom gesoen.
Compare
Explore Lukas 15:20
2
Lukas 15:24
want hierdie seun van my was dood en het weer lewendig geword, hy was verlore en is weer gevind.’ Toe het hulle begin feesvier.
Explore Lukas 15:24
3
Lukas 15:7
Ek sê vir julle, so sal daar in die hemel blydskap wees oor een sondaar wat hom bekeer het, eerder as oor die nege-en-negentig •regverdiges wat nie nodig het om tot bekering te kom nie.”
Explore Lukas 15:7
4
Lukas 15:18
Ek sal opstaan en na my pa gaan en vir hom sê: Vader, ek het gesondig teen die hemel en in u oë.
Explore Lukas 15:18
5
Lukas 15:21
Die seun sê toe vir sy vader, ‘Vader, ek het gesondig teen die hemel en in u oë. Ek is nie meer werd om u seun genoem te word nie.’
Explore Lukas 15:21
6
Lukas 15:4
“Wie van julle wat honderd skape het en hy verloor een van hulle, laat nie die nege-en-negentig in die woestyn agter, en gaan agter die verlore een aan totdat hy hom kry nie?
Explore Lukas 15:4
Home
Bible
Plans
Videos