1
Rigters 4:4
Die Bybel 2020-vertaling
Debora, 'n profetes, die vrou van Lappidot, het in daardie tyd vir Israel as rigter opgetree.
Compare
Explore Rigters 4:4
2
Rigters 4:9
Sy sê toe: “Ek sal beslis met jou saamgaan. Dit sal egter nie tot jou eer strek op die pad waarop jy gaan nie, want in die hand van 'n vrou sal die HERE Sisera oorlewer.” Debora staan toe op en gaan saam met Barak na Kedes.
Explore Rigters 4:9
Home
Bible
Plans
Videos