1
Jesaja 25:1
Die Bybel 2020-vertaling
HERE, U is my God. Ek verheerlik U, ek prys u Naam; want U het wonders gedoen – planne uit die verre verlede bestendig en betroubaar uitgevoer.
Compare
Explore Jesaja 25:1
2
Jesaja 25:8
Hy sal die dood vir ewig verswelg; my Heer, die HERE, sal die trane van alle gesigte afvee. Die bespotting van sy volk sal Hy van die hele aarde af verwyder. Ja, die HERE het gespreek.
Explore Jesaja 25:8
3
Jesaja 25:9
Hulle sal op daardie dag sê: “Kyk, dit is ons God op wie ons gewag het, en Hy het ons gered; dit is die HERE op wie ons gewag het! Laat ons juig en bly wees oor sy redding. ”
Explore Jesaja 25:9
4
Jesaja 25:7
Op hierdie berg sal Hy die sluier verswelg, die sluier oor al die volke, die geweefde bedekking oor al die nasies.
Explore Jesaja 25:7
5
Jesaja 25:6
Die HERE, Heerser oor alle magte, sal op hierdie berg vir al die volke 'n feesmaal van ryk geregte voorberei, 'n feesmaal met beleë wyn, met ryk geregte vol murg, met gesuiwerde, beleë wyn.
Explore Jesaja 25:6
Home
Bible
Plans
Videos