1
Hosea 7:14
Die Bybel 2020-vertaling
Hulle roep nie uit die hart na My om hulp nie; want hulle kerm op hulle lêplekke; oor koring en •nuwe wyn sny hulle hulleself stukkend – so draai hulle teen My.
Compare
Explore Hosea 7:14
2
Hosea 7:13
Wee hulle, want hulle vlug weg van My af. Verwoesting wag op hulle, want hulle het teen My oortree. Ek wou hulle verlos, maar hulle het leuens oor My vertel.
Explore Hosea 7:13
Home
Bible
Plans
Videos