1
Hosea 1:2
Die Bybel 2020-vertaling
Die begin van wat die HERE deur Hosea gesê het. Die HERE het vir Hosea gesê: “Gaan neem vir jou as vrou 'n prostituut wat hoerkinders het, want die land hou aan hoereer, weg van die HERE af.”
Compare
Explore Hosea 1:2
2
Hosea 1:7
Maar oor die huis van Juda sal Ek my ontferm. Ek sal hulle verlos deur die HERE hulle God; Ek sal hulle nie deur boog en swaard en oorlogstuig, deur perde en ruiters verlos nie.”
Explore Hosea 1:7
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos