1
Hebreërs 10:25
Die Bybel 2020-vertaling
sonder om ons eie samekoms te verwaarloos, soos sommige se gewoonte is; laat ons eerder mekaar aanmoedig, soveel te meer nog namate julle dié dag sien nader kom!
Compare
Explore Hebreërs 10:25
2
Hebreërs 10:24
Laat ons ons ook daarop toelê om mekaar aan te spoor tot liefde en goeie dade
Explore Hebreërs 10:24
3
Hebreërs 10:23
Laat ons styf vashou aan die belydenis van wat ons hoop, sonder om af te wyk, want Hy wat die belofte gemaak het, is getrou.
Explore Hebreërs 10:23
4
Hebreërs 10:36
Julle het inderdaad volharding nodig, sodat julle, wanneer julle die wil van God gedoen het, die belofte kan verkry.
Explore Hebreërs 10:36
5
Hebreërs 10:22
Laat ons daarom ingaan met 'n opregte hart, in volle geloofsekerheid, met ons harte besprinkel, vry van 'n slegte gewete, en ons liggame gewas met skoon water.
Explore Hebreërs 10:22
6
Hebreërs 10:35
Julle moet dus nie julle vrymoedigheid prysgee nie; dit hou 'n groot beloning in.
Explore Hebreërs 10:35
7
Hebreërs 10:26-27
Want as ons willens en wetens aanhou sonde doen, nadat ons kennis van die waarheid ontvang het, bly daar nie meer 'n offer vir ons sondes oor nie, maar wel 'n verskriklike verwagting van oordeel en intense vuur, wat God se teenstanders gaan verteer.
Explore Hebreërs 10:26-27
Home
Bible
Plans
Videos