1
Prediker 1:18
Die Bybel 2020-vertaling
Want met baie wysheid kom baie verdriet, en wie kennis vermeerder, vermeerder lyding.
Compare
Explore Prediker 1:18
2
Prediker 1:9
Wat ook al gebeur het, dit is wat gaan gebeur; en wat ook al gedoen is, dit is wat gedoen gaan word. Daar is niks nuuts onder die son nie.
Explore Prediker 1:9
3
Prediker 1:8
Alles bly aan die worstel – 'n mens kan dit onder woorde nie bring nie; oë raak nie versadig van sien en ore raak nie vol van hoor nie.
Explore Prediker 1:8
4
Prediker 1:2-3
Sinloos, volslae sinloos, sê Prediker, sinloos, volslae sinloos; alles is sinloos! Watter voordeel is daar vir 'n mens met al sy inspanning waarmee hy hom afsloof onder die son?
Explore Prediker 1:2-3
5
Prediker 1:14
Ek het gekyk na alles wat gedoen word onder die son: Kyk, dit alles is sinloos, 'n gejaag na wind.
Explore Prediker 1:14
6
Prediker 1:4
Geslagte kom en geslagte gaan, en die aarde bestaan vir altyd.
Explore Prediker 1:4
7
Prediker 1:11
Vroeëre gebeure word nie onthou nie, en ook nie die latere wat nog sal gebeur nie – daar is aan hulle net so min herinnering as aan dit wat sal gebeur teen die einde.
Explore Prediker 1:11
8
Prediker 1:17
Toe het ek my daaraan toegewy om wysheid en kennis, domheid en dwaasheid te verstaan. Ek het besef dat selfs dit die najaag van wind is.
Explore Prediker 1:17
Home
Bible
Plans
Videos