1
Handelinge 22:16
Die Bybel 2020-vertaling
En nou, waarom aarsel jy nog? Staan op, laat jou doop en jou sondes afwas, terwyl jy sy Naam aanroep.’
Compare
Explore Handelinge 22:16
2
Handelinge 22:14
Toe het hy gesê, ‘Die God van ons vaders het jou uitverkies om sy wil te ken, om die Regverdige te sien en om die stem uit sy mond te hoor
Explore Handelinge 22:14
3
Handelinge 22:15
want jy sal voor alle mense vir Hom 'n getuie wees van wat jy gesien en gehoor het.
Explore Handelinge 22:15
Home
Bible
Plans
Videos