1
2 Samuel 22:3
Die Bybel 2020-vertaling
My God is my rots by wie ek skuil, my skild en die horing van my redding, my toevlugsoord, my skuilplek, my verlosser – van geweld het U my verlos.
Compare
Explore 2 Samuel 22:3
2
2 Samuel 22:31
“God, sy weg is volmaak; die woord van die HERE is gelouter. Hy is 'n skild vir almal wat by Hom skuil.
Explore 2 Samuel 22:31
3
2 Samuel 22:2
Hy het gesê: “Die HERE is my rotsvesting, my bergskuiling, my bevryder.
Explore 2 Samuel 22:2
4
2 Samuel 22:33
God is my sterk toevlug; Hy maak my pad volmaak.
Explore 2 Samuel 22:33
5
2 Samuel 22:29
Ja, U is my lig, HERE; die HERE verlig my donkerte.
Explore 2 Samuel 22:29
Home
Bible
Plans
Videos