1
Psalms 69:30
Bybel vir almal
Ek is 'n mens wat myself nie kan beskerm nie, 'n mens wat seergekry het. O God, U moet my red en my beskerm.
Compare
Explore Psalms 69:30
2
Psalms 69:13
Die mense wat in die poort sit, het gepraat oor my, die dronk mense het liedjies gesing oor my.
Explore Psalms 69:13
3
Psalms 69:16
U moenie dat die watervloed oor my stroom nie, U moenie dat die diep water my insluk en dat die doderyk sy bek toemaak bokant my nie.
Explore Psalms 69:16
4
Psalms 69:33
Julle wat julleself nie kan help nie, julle sal dit sien en julle sal bly wees. Julle wat naby God wil wees, julle sal wéét dat julle lewe.
Explore Psalms 69:33
Home
Bible
Plans
Videos