1
SAGARIA 1:3
Nuwe Lewende Vertaling
Sê daarom vir die volk: ‘Dit is wat die HERE, die Almagtige, sê: Draai om na My toe en Ek sal na julle toe omdraai, sê die HERE, die Almagtige.’
Compare
Explore SAGARIA 1:3
2
SAGARIA 1:17
Sê dit ook: ‘Dit is wat die HERE, die Almagtige, sê: Die stede van Israel sal weer met voorspoed oorstroom word en die HERE sal weer vir Sion vertroos en Hy sal Jerusalem weer kies as sy eie.’”
Explore SAGARIA 1:17
Home
Bible
Plans
Videos