1
PSALMS 141:3
Nuwe Lewende Vertaling
Sit ’n wag voor my mond, HERE, hou wag oor wat ek sê.
Compare
Explore PSALMS 141:3
2
PSALMS 141:4
Bewaar my van verkeerde begeertes wat lei na bose dade, saam met mense wat sonde doen en so saam eet aan hulle lekkernye.
Explore PSALMS 141:4
3
PSALMS 141:1-2
HERE, ek roep tot U; maak tog gou! Luister na my wanneer ek na U roep! Aanvaar my gebed soos wierook voor U, en my uitgestrekte hande soos ’n offer in die aand.
Explore PSALMS 141:1-2
Home
Bible
Plans
Videos