1
SPREUKE 15:1
Nuwe Lewende Vertaling
’n Vriendelike antwoord kalmeer die gemoedere, ’n dwars antwoord laat woede opspring.
Compare
Explore SPREUKE 15:1
2
SPREUKE 15:33
Om respek vir die HERE te hê, leer ’n mens wysheid. Nederigheid kom eerste, daarna volg eer.
Explore SPREUKE 15:33
3
SPREUKE 15:4
Vriendelike woorde bring lewe, bedrieglike woorde vernietig mense.
Explore SPREUKE 15:4
4
SPREUKE 15:22
Sonder beplanning loop planne skeef. Sukses is afhanklik van baie raadgewers.
Explore SPREUKE 15:22
5
SPREUKE 15:13
Blydskap laat ’n mens se gesig straal. Hartseer maak ’n mens terneergedruk.
Explore SPREUKE 15:13
6
SPREUKE 15:3
Die HERE sien oral wat gebeur. Sowel slegte as goeie mense hou Hy dop.
Explore SPREUKE 15:3
7
SPREUKE 15:16
Dit is baie beter om min te hê en ook respek vir die HERE, as om groot rykdom te besit met die onrus daarmee saam.
Explore SPREUKE 15:16
8
SPREUKE 15:18
’n Humeurige mens sit twis aan die gang. ’n Verdraagsame mens sit ’n stryery stop.
Explore SPREUKE 15:18
9
SPREUKE 15:28
’n Regverdige mens dink eers voor hy antwoord. By goddelose mense se monde borrel daar slegte dinge uit.
Explore SPREUKE 15:28
Home
Bible
Plans
Videos