1
MALEAGI 2:16
Nuwe Lewende Vertaling
Die HERE, die God van Israel, sê: “Ek haat egskeiding! Om te skei is net so gewelddadig soos om ’n slagoffer se bebloede baadjie aan te trek.” Die HERE, die Almagtige, sê: “Wees verantwoordelik en moenie ontrou wees nie!”
Compare
Explore MALEAGI 2:16
2
MALEAGI 2:15
Het die HERE dan nie man en vrou een gemaak nie, een in liggaam en gees? Hoekom het Hy hulle een gemaak? Omdat God wou hê daar moet kinders vir Hom voortspruit. Wees op julle hoede. Moenie ontrou wees aan die vrou van jou jeug nie.
Explore MALEAGI 2:15
Home
Bible
Plans
Videos