1
LUKAS 2:11
Nuwe Lewende Vertaling
Die Verlosser – ja, die Messias, die Here – is vannag in Betlehem, die tuisdorp van Dawid, gebore!
Compare
Explore LUKAS 2:11
2
LUKAS 2:10
maar die engel het hulle gerusgestel: “Moenie bang wees nie!” het hy gesê. “Ek bring vir julle goeie nuus wat groot blydskap vir almal inhou!
Explore LUKAS 2:10
3
LUKAS 2:14
“Eer aan God in die hoogste hemel, en vrede op aarde vir almal in wie Hy ’n welbehae het.”
Explore LUKAS 2:14
4
LUKAS 2:52
En so het Jesus grootgeword en in wysheid toegeneem; Hy was geliefd by God en almal wat Hom geken het.
Explore LUKAS 2:52
5
LUKAS 2:12
En dit is hoe julle Hom sal herken: Julle sal ’n Kindjie vind wat in ’n krip lê en in doeke toegedraai is!”
Explore LUKAS 2:12
6
LUKAS 2:8-9
Daardie nag was daar skaapwagters wat in die veld buite die dorpie hulle skape opgepas het. Skielik het ’n engel van die Here aan hulle verskyn en die glans van die Here het om hulle geskyn. Hulle het vreeslik bang geword
Explore LUKAS 2:8-9
Home
Bible
Plans
Videos