1
LUKAS 12:40
Nuwe Lewende Vertaling
Julle moet altyd gereed wees, want Ek, die Seun van die Mens, sal kom wanneer dit die minste verwag word.”
Compare
Explore LUKAS 12:40
2
LUKAS 12:31
Beywer julle allereers vir sy koningsheerskappy en Hy sal vir julle hierdie dinge nog daarby gee.
Explore LUKAS 12:31
3
LUKAS 12:15
Toe het Hy gesê: “Pas op! Moenie gierig wees nie. Ware lewe word nie gemeet aan hoeveel ons besit nie.”
Explore LUKAS 12:15
4
LUKAS 12:34
“Waar jou skat is, dáár sal jou hart en gedagtes ook wees.”
Explore LUKAS 12:34
5
LUKAS 12:25
Kan al julle bekommernisse ’n enkele sekonde tot julle lewe toevoeg? Natuurlik nie!
Explore LUKAS 12:25
6
LUKAS 12:22
Jesus sê toe vir sy dissipels: “Daarom sê Ek vir julle, moenie julle oor die alledaagse lewe bekommer – of julle genoeg kos het om te eet of klere om te dra nie.
Explore LUKAS 12:22
7
LUKAS 12:7
Selfs die hare op julle kop is almal getel. Moet dus nie bang wees nie; julle is vir Hom meer werd as ’n hele swerm mossies.”
Explore LUKAS 12:7
8
LUKAS 12:32
“Moet dus nie bang wees nie, klein kuddetjie. Want dit maak julle Vader baie gelukkig om die koninkryk aan julle te gee.
Explore LUKAS 12:32
9
LUKAS 12:24
Kyk na die kraaie. Hulle saai en oes nie, hulle het geen spens of skuur waarin hulle voorrade bêre nie, en tog sorg God vir hulle. En julle is baie waardevoller vir Hom as enige voëls!
Explore LUKAS 12:24
10
LUKAS 12:29
“En moenie oor kos bekommerd wees nie – oor wat om te eet en wat om te drink nie. Moenie bekommerd wees nie.
Explore LUKAS 12:29
11
LUKAS 12:28
As God só wonderlik sorg vir die blomme wat vandag hier is en môre weg is, hoeveel te meer sal Hy nie vir julle sorg nie? Julle het so min geloof!
Explore LUKAS 12:28
12
LUKAS 12:2
Die tyd kom dat alles openbaar sal word; alles wat geheim gehou word, sal onthul word.
Explore LUKAS 12:2
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos