1
LEVITIKUS 26:12
Nuwe Lewende Vertaling
Ek sal by julle wees, Ek sal julle God wees en julle sal my volk wees.
Compare
Explore LEVITIKUS 26:12
2
LEVITIKUS 26:4
sal Ek dit laat reën op die regte tyd. Die land sal dan sy opbrengs lewer en die bome sal vrugte dra.
Explore LEVITIKUS 26:4
3
LEVITIKUS 26:3
“As julle my reëls nakom en my gebooie noukeurig gehoorsaam
Explore LEVITIKUS 26:3
4
LEVITIKUS 26:6
“Ek sal vir julle vrede gee in die land en julle sal gaan slaap sonder om bang te wees. Ek sal die wilde diere uit julle land wegneem en julle van julle vyande bewaar.
Explore LEVITIKUS 26:6
5
LEVITIKUS 26:9
“Ek sal julle my guns bewys, Ek sal julle baie laat word en Ek sal my verbond met julle nakom.
Explore LEVITIKUS 26:9
6
LEVITIKUS 26:13
“Ek, die HERE, is julle God wat julle uit Egipte gebring het sodat julle nie langer meer slawe hoef te wees nie. Ek het die juk van slawerny van julle nekke afgehaal sodat julle vry kan wees en kop omhoog kan loop.”
Explore LEVITIKUS 26:13
7
LEVITIKUS 26:11
Ek sal by julle woon en Ek sal My nie vir julle skaam nie.
Explore LEVITIKUS 26:11
8
LEVITIKUS 26:1
“Julle mag nie afgode of gesnede beelde maak, of heilige pilare of gekapte klippe oprig om in julle land te aanbid nie. Ek, die HERE, is julle God.
Explore LEVITIKUS 26:1
9
LEVITIKUS 26:10
Julle sal so ’n surplus oesopbrengste hê dat julle van die vorige jaar se oes sal moet ontslae raak om plek te maak vir die nuwe oes.
Explore LEVITIKUS 26:10
10
LEVITIKUS 26:8
Net vyf van julle sal 100 agtervolg en 100 van julle sal 10 000 agtervolg. Al julle vyande sal onder julle wapens tot ’n val kom.
Explore LEVITIKUS 26:8
11
LEVITIKUS 26:5
Julle sal graan oes totdat dit tyd is vir die druiwe-oes. Julle druiwe-oes sal weer duur totdat dit tyd is om graan te plant. Julle sal genoeg hê om te eet en in veiligheid in die land woon.
Explore LEVITIKUS 26:5
12
LEVITIKUS 26:7
Om die waarheid te sê, julle sal julle vyande agtervolg en hulle met julle swaarde vernietig.
Explore LEVITIKUS 26:7
13
LEVITIKUS 26:2
Julle moet my Sabbatdae onderhou en eerbied hê vir my heiligdom. Ek is die HERE.
Explore LEVITIKUS 26:2
Home
Bible
Plans
Videos