1
JESAJA 36:7
Nuwe Lewende Vertaling
“Miskien sê jy: ‘Ons vertrou op die HERE ons God!’ Maar is Hy nie die Een wat deur koning Hiskia beledig is nie? Het Hiskia dan nie sy heiligdomme en altare omgegooi en almal in Juda verplig om net by die altaar hier in Jerusalem te aanbid nie?
Compare
Explore JESAJA 36:7
2
JESAJA 36:1
In die veertiende jaar van koning Hiskia se regering het koning Sanherib van Assirië al die versterkte stede van Juda aangeval en dit verower.
Explore JESAJA 36:1
3
JESAJA 36:21
Maar die manne het stilgebly en niks geantwoord nie. Want die koning het die opdrag gegee: “Moet hulle nie antwoord nie.”
Explore JESAJA 36:21
4
JESAJA 36:20
Watter god van enige nasie was al ooit in staat om sy volk te red uit die mag van die koning van Assirië? Noem net een! Wat laat julle dan dink dat die HERE Jerusalem sal kan red!”
Explore JESAJA 36:20
Home
Bible
Plans
Videos