1
JESAJA 22:22
Nuwe Lewende Vertaling
Ek gee hom die sleutels van die koning se huis, die hoogste posisie in die koninklike hof. Hy sal deure oopsluit, en niemand sal dit kan toesluit nie. En deure wat hy toesluit, sal niemand kan oopsluit nie.
Compare
Explore JESAJA 22:22
2
JESAJA 22:23
Hy sal eer vir sy familie bring, want Ek slaan hom so diep in soos ’n tentpen.
Explore JESAJA 22:23
Home
Bible
Plans
Videos