1
ESEGIËL 11:19
Nuwe Lewende Vertaling
En Ek sal hulle harte verander en hulle gees nuut maak. Ek sal die harte van klip wegneem en vir hulle sagte harte in die plek daarvan gee.
Compare
Explore ESEGIËL 11:19
2
ESEGIËL 11:20
Dan sal hulle my opdragte en wette gehoorsaam. En hulle sal my volk wees, en Ek sal hulle God wees.
Explore ESEGIËL 11:20
3
ESEGIËL 11:17
Jy moet sê: So sê die oppermagtige HERE: Ek maak hierdie mense bymekaar tussen die nasies en versamel hulle uit die lande waarheen Ek hulle verstrooi het. En Ek gee die land Israel vir hulle terug.
Explore ESEGIËL 11:17
Home
Bible
Plans
Videos