1
EKSODUS 36:1
Nuwe Lewende Vertaling
“Besaleël, Oholiab en al die ander persone vir wie die HERE die kennis, verstand en vaardigheid gegee het om die werk by die tabernakel te doen, moet alles maak soos die HERE gesê het.”
Compare
Explore EKSODUS 36:1
2
EKSODUS 36:3
Hulle het by Moses alles gekry wat die Israeliete gegee het om die heiligdom te bou. Die volk het elke oggend nog meer vrywillige offers gebring.
Explore EKSODUS 36:3
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos