1
2 KRONIEKE 31:21
Nuwe Lewende Vertaling
In alles wat hy onderneem het ter bevordering van die diens in die tempel van God, en sy gehoorsaamheid aan die gebooie en bevele, het Hiskia met sy hele hart sy God gedien. Daarom was hy baie suksesvol.
Compare
Explore 2 KRONIEKE 31:21
Home
Bible
Plans
Videos