1
1 KRONIEKE 22:13
Nuwe Lewende Vertaling
Want as jy sorgvuldig al die opdragte en bepalings uitvoer wat die HERE deur Moses vir Israel gegee het, sal jy suksesvol wees. Daarom, wees sterk en vol moed. Moenie bang of moedeloos word nie.
Compare
Explore 1 KRONIEKE 22:13
2
1 KRONIEKE 22:19
Soek nou die HERE julle God met julle hele hart. Bou die heiligdom van die HERE God sodat julle die verbondsark van die HERE en die heilige voorwerpe van God in die tempel kan bring om die HERE te eer.”
Explore 1 KRONIEKE 22:19
Home
Bible
Plans
Videos