1
GENESIS 19:26
Nuwe Lewende Vertaling
Agter hom het Lot se vrou omgekyk en toe in ’n soutpilaar verander.
Сравни
Разгледайте GENESIS 19:26
2
GENESIS 19:16
Toe Lot nog talm, gryp die engele sy hand en dié van sy vrou en twee dogters, en lei hulle haastig uit die stad uit, want die HERE was hulle genadig.
Разгледайте GENESIS 19:16
3
GENESIS 19:17
Buite die stad waarsku een van die engele: “Vlug vir julle lewe! Moet nêrens in die vlakte gaan stilstaan nie! En moenie omkyk nie! Vlug na die berge, anders sal julle doodgaan.”
Разгледайте GENESIS 19:17
4
GENESIS 19:29
Maar God het Abraham se versoek onthou en Lot gered uit die verwoesting van die stede in die vlakte waar hy gewoon het.
Разгледайте GENESIS 19:29
Начало
Библия
Планове
Видеа