1
GENESIS 13:15
Nuwe Lewende Vertaling
Die hele land wat jy sien, gaan Ek vir jou en jou nageslag as permanente eiendom gee.
Сравни
Разгледайте GENESIS 13:15
2
GENESIS 13:14
Nadat Lot vertrek het, sê die HERE vir Abram: “Kyk ’n bietjie rond in alle rigtings, so ver as wat jy kan sien.
Разгледайте GENESIS 13:14
3
GENESIS 13:16
Ek gaan vir jou soveel afstammelinge gee dat hulle, net soos die stof op die aarde, nie getel kan word nie.
Разгледайте GENESIS 13:16
4
GENESIS 13:8
Abram het die saak met Lot bespreek. “Hierdie getwis tussen ons veewagters moet einde kry,” het hy gesê. “Ons is tog naby familie!
Разгледайте GENESIS 13:8
5
GENESIS 13:18
Daarna het Abram sy kamp verskuif na die groot bome van Mamre, naby Hebron. Daar het hy ’n altaar vir die HERE gebou.
Разгледайте GENESIS 13:18
6
GENESIS 13:10
Lot het rondgekyk na die vrugbare vlaktes van die Jordaanvallei in die rigting van Soar. Die hele gebied was waterryk, soos die tuin van die HERE of die vrugbare Egipte. Dit was nog voor die HERE Sodom en Gomorra vernietig het.
Разгледайте GENESIS 13:10
Начало
Библия
Планове
Видеа