1
GENESIS 7:1
Nuwe Lewende Vertaling
Die HERE het vir Noag gesê: “Jy en jou gesin moet in die ark ingaan, want onder al die mense op die aarde is dit jy alleen wat opreg lewe.
አወዳድር
{{ጥቅስ}} ያስሱ
2
GENESIS 7:24
Die aarde was 150 dae lank onder water.
3
GENESIS 7:11
Op die sewentiende dag van die tweede maand, tydens Noag se seshonderdste jaar, het die onderaardse waters oopgebars. Die reën het ook in strome begin neerstort
4
GENESIS 7:23
Elke lewende wese op die aarde is uitgewis – mense, groot en klein diere en voëls. Hulle is almal dood. Net Noag en hulle wat saam met hom in die ark was, het oorleef.
5
GENESIS 7:12
vir 40 dae en nagte aanmekaar.
ቤት
መጽሐፍ ቅዱስ
እቅዶች
ቪዲዮዎች