የYouVersion አርማ
መጽሐፍ ቅዱስእቅዶችቪዲዮዎች
መተግበሪያውን ያግኙ
የቋንቋ መምረጫ
የፍለጋ አዶ

ከ{{ምዕራፍ}} ታዋቂ የመጽሐፍ ቅዱስ ጥቅሶች

1

GENESIS 4:7

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Is daar nie aanvaarding vir jou as jy reg optree nie? Maar as jy weier om reg te doen, moet jy oppas! Sonde hurk by die deur om jou te oorweldig, maar jy moet dit oorwin.”

አወዳድር

{{ጥቅስ}} ያስሱ

2

GENESIS 4:26

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Ook Set het ’n seun gehad wat hy Enos genoem het. In hierdie tyd het die mense die HERE begin aanbid.

አወዳድር

{{ጥቅስ}} ያስሱ

3

GENESIS 4:9

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Daarna vra die HERE vir Kain: “Waar is Abel jou broer?” “Ek weet nie!” is sy skerp antwoord. “Ek is mos nie sy oppasser nie!”

አወዳድር

{{ጥቅስ}} ያስሱ

4

GENESIS 4:10

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Maar die HERE sê vir hom: “Wat het jy nou aangevang? Die bloed van jou broer roep na My daar waar dit op die grond geval het!

አወዳድር

{{ጥቅስ}} ያስሱ

5

GENESIS 4:15

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Die HERE antwoord hom: “Nee, hulle sal jou nie doodmaak nie, want enigiemand wat jou doodmaak, sal sewe maal gestraf word.” Toe sit die HERE God ’n teken aan hom sodat niemand wat hom teëkom hom sal doodmaak nie.

አወዳድር

{{ጥቅስ}} ያስሱ

የቀድሞው ምዕራፍ
ቀጣይ ምዕራፍ
YouVersion

በየቀኑ ከእግዚአብሔር ጋር የቅርብ ግንኙነት እንዲኖርዎ እንዲፈልጉ የሚያበረታታዎ እና የሚሞግትዎ።

አገልግሎት

ስለ

ሙያዎች

በጎ ፈቃደኛ

ብሎግ

ተጫን / ይንኩት

ጠቃሚ ማስፈንጠሪያዎች

እገዛ

ልገሳ

የመጽሐፍ ቅዱስ እትሞች

የድምጽ መጽሐፍ ቅዱስ

የመጽሐፍ ቅዱስ ቋንቋዎች

የዕለቱ ጥቅስ


የዲጂታል አገልግሎት

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

የግለሰብነት መመሪያ / የግለሰብ አቋም መመሪያውሎች
የተጋላጭነት ገለጻ ፕሮግራም
ፌስቡክትዊተርኢንስታግራምዩትዩብፒንትረስት

ቤት

መጽሐፍ ቅዱስ

እቅዶች

ቪዲዮዎች